Go to full page →

Die Beloftes van God UG1 28

Die volgende beloftes van God is gegee aan almal wat gewillig is om self te verootmoedig: UG1 28.4

“Ek sal al My majesteit by jou laat verbygaan en voor jou die Naam van die Here uitroep.” Exod. 33: 19. UG1 28.5

“Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge, wat jy nie weet nie.” Jer. 33: 3. UG1 28.6