Go to full page →

“n Skamele Bietjie GF 73

Ek praat van die tiendestelsel; maar hoe skamel lyk dit nie in my oë niel Hoe klein die berekening! Hoe vergeefs om tyd, geld en liefde met matematiese reëls te meet teen ‘n liefde en opoffering wat mateloos en onberekenbaar is! Tiendes vir Christus! o, skamele, skandelike vergelding vir wat so baie gekos het! -4T 119. GF 73.2