Go to full page →

Eenheid met Christus DBo 38

Niks kan die lewende Christen van die lewende God skei nie. [R&H July 26,1887. (2:160)] DBo 38.1

’n Eenwording met Christus deur ‘n lewende geloof is duursaam. Elke ander band moet vergaan. Christus het ons eerste gekies en ‘n onmeetbare prys betaal vir ons verlossing en die ware gelowige kies Christus as eerste en laaste en beste in alles. Maar hierdie eenheid kos ons iets. Dit is ‘n verhouding van totale afhanklikheid wat deur ‘n hoogmoedige wese aangegaan word. Almal wat hierdie verhouding aangaan moet hulle behoefte voel aan die reinigende bloed van Christus... Hulle moet hul eie wil aan die wil van God onderwerp... Daar moet ‘n pynlike werk van versaking wees sowel as ‘n werk vanaanklewing. [R&H Dec.13,1887 (2:175)] DBo 38.2