Go to full page →

Hoofstuk 3 - Die Leerstuk oor die Heilige Gees DBo 55

Die aard van die Heilige Gees is ‘n verborgenheid. Mense kan dit nie verklaar nie, want God het dit nie aan hulle geopenbaar nie. Mense met onwerklike idees kan skrifgedeeltes saamflans en daar ‘n menslike uitleg aan gee, maar dit sal die gemeente nie versterk om hierdie idees aan te neem nie. Aangaande sulke verborgenhede wat vir die menseverstand te diep is, is swye goud. [HA 42] DBo 55.1