Go to full page →

Die Val DBo 72

Daar is niks wat duideliker in die Skrifte géleer word as die feit dat God geensins verantwoordelik is vir die sonde nie; dat daar geen willekeurige onttrekking van goddelike genade en geen gebrek in die goddelike regering was wat rede kon gegee het vir die opstand in die hemel nie. Die sonde is ‘n indringer vir wie se bestaan geen rede gegee kan word nie. Dit is ‘n verborgenheid en onverklaarbaar; om ‘n verskoning daarvoor te maak sou beteken om ditteverdedig. [GS 560] DBo 72.2