Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents

Die Groot Hoop

 - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    ’n Geloop Wat Vas Bly Staan

    Die tydperk van verdrukking wat op ons wag voor Christus se advent, sal ‘n geloof van ons vereis wat vermoeidheid, ‘n gewag, en hongerte kan verduur, wat nie flou sal word onder ernstige beproewing nie. Jakob se oorwinning is bevestiging van die krag van volharding. Almal wie God se beloftes opeis soos Jakob God se beloftes opgeeis het, sal sukses behaal soos hy sukses behaal het. Om te stoei met God - hoe min mense weet wat dit beteken? Wanneer golwe van wanhoop oor die smeker spoel, hoe min klou vas in geloof aan die beloftes van God?DGrH 116.2

    Verskriklike beelde, van bonatuurlike aard, sal binnekort verskyn in die hemele, ‘n teken van die krag van wonderwerkende demone. Geeste van duiwels sal binnekort uitgaan na die “konings van die aarde” en na die hele wêreld, om hulle te motiveer om met Satan te verenig in sy finale stryd teen die regering van die hemel. Persone sal verskyn wat voorgee om Christus self te wees. Hulle sal wonderwerke van genesing doen en verkondig dat hulle openbarings van die hemel ontvang het, wat heeltemal teenstrydig is met die Bybel.DGrH 116.3

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents