Go to full page →

Openbaring van God deur Christus. DBo 13

Die mens kan nie deur te soek God vind nie. Laat niemand met aanmatigende hand probeer die gordyn ooptrek wat Sy heerlikheid bedek nie. [8T. 285] DBo 13.5

Al wat die mens kan en nodig het om te weet van God is geopenbaar in die lewe en karakter van Sy Seun. [8T.285-6] DBo 13.6