Go to full page →

Openbaring deur persoonlike ondervinding. DBo 13

As ons altyd aan die Here dink, Hom van harte dank en loof, sal ons godsdienstige lewe altyd opleef. Ons gebede sal soos ‘n gesprek met God wees, asof ons met ‘n vriend gesels. Hy sal Sy verborgenhede persoonlik aan ons bekend maak. Dikwels sal ons ‘n soete, vreugdevolle bewustheid van die teenwoordigheid van Jesus beleef. Dikwels sal ons harte brandend in ons wees wanneer Hy nader kom om soos met Henog ook met ons gemeenskap tehou. [GvC.111] DBo 13.7