Go to full page →

Voorwaarde vir Onsterflikheid DBo 71

Die waarskuwing aan ons stamouers: “Die dag as jy daarvan eet, sal jy sekerlik sterwe” [Gen. 2: 17], het nie beteken dat hulle op die einste dag toe hulle die verbode vrug geëet het, sou sterf nie. Maar op daardie dag sou die onherroeplike vonnis gevel word. Onsterflikheid is op voorwaarde van gehoorsaamheid aan hulle belowe. Deur oortreding sou hulle die ewige lewe verbeur. [pp 52] DBo 71.4