Go to full page →

Paradys Verbeur DBo 71

Adam was gekroon as koning in Eden. Aan hom is gegee heerskappy oor elke lewende wese wat God geskape het. Die Here het Adam en Eva geseën met intelligensie soos aan geen dier gegee is nie. Hy het Adam die regmatige heerser oor al die werke van Sy hande gemaak... DBo 71.2

Hy, (Satan) het trots gespog dat die wêreld wat God gemaak het, nou aan hom behoort. Noudat hy Adam, die monarg van die wêreld oorwin het, het hy die mensegeslag as sy onderdane verkry en dat hy nou Eden moet besit endit sysetel moes maak. [R&H Feb. 24,1874 (1:139,140)] DBo 71.3