Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents

Getuienisse aan Suider-Afrika

 - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Eenheid in die Kerk (15 Februarie 1900)

    Die Here verlang dat Sy kerk gereinig moet word van alle stryd en tweedrag. Elke fase van die karakter moet beantwoord aan die karakter van Jesus Christus. Dan sal eenheid as ‘n gewisse gevolg beleef word. Verdeeldheid is die vrug van die werk van die Satan. Diegene wat God liefhet en Sy gebooie onderhou, sal altyd die sagmoedigheid en nederigheid van Christus openbaar omdat hulle onderrig is in die skool van die groot Leermeester. Ons het behoefte aan die werking van die Heilige Gees. Daagliks voel ek behoefte aan groter geloof en groter krag in die geloof om die karakter van Christus aan ons wêreld voor te stel. - Brief 24,1900.GSA 49.5

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents