Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents

Getuienisse aan Suider-Afrika

 - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Studente wat na Amerika gaan

    Dit is veiliger om studente tuis op te voed as om hulle na Amerika te stuur om daar opgevoed te word; want in Amerika sien en hoor hulle veel wat nie vir hulle goed is nie wat hulle nie sou gesien en gehoor het as hulle in hul eie land gebly het nie. Te veel van die metodes en gewoontes en modes is van Amerika na Afrika oorgedra, en die resultaat is nie goed nie. Die heel beste onderwysers moet uit Amerika na die buiteland gestuur word om die jongmense op te voed. - Brief 188, 1899.GSA 90.3

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents