Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents

Die Groot Hoop

 - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Beskermede Engele

    ’n Beskermengel is aangestel vir elke volgeling van Christus. “Die engel van die Here trek ‘n laer rondom die wat Hom vrees en red hulle uit.” So het die Verlosser gesê toe hy gepraat het van die wie in Hom glo: “Want Ek sê vir julle dat hulle engele in die hemel altyd die aangesig sien van My vader wat in die hemel is.” Psalm 34:8; Mattheus 18:10. God se mense wie altyd blootgestel is aan die waaksame boosaardigheid van die prins van die duisternis, word verseker van die onophoudelike beskerming van engele. Hierdie versekering word gegee aangesien daar magtige agente van die bose is om teen te staan - talryke, gedetermineerde en onvermoeibare agente van bose magte.DGrH 26.1

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents