Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents

Die Groot Hoop

 - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Verbode Kommunikasie

    Verder, het God die kastige kommunikasie met geeste van afgestorwenes verbied. Die “bekende geeste” soos besoekers van ander wêrelde genoem word, word _ verklaar deur die Bybel as “die geeste van duiwels.” Verwys na Numeri 25:1-3; Psalm 106:28; 1 Korinthiërs 10:20; Openbaring 16:14. Gemeenskap met hulle was verbode en strafbaar met die dood. Levitikus 19:31; 20:27. Maar spiritualisme het ‘n weg gevind binne wetenskaplike kringe, het kerke infiltreer; en het guns ontvang in wetgewende liggame, selfs in die voorhowe van konings.DGrH 65.2

    Hierdie kolossale misleiding is ‘n herlewing in ‘n nuwe gedaante van die heksery van ouds.DGrH 66.1

    Deur voor te gee dat die laagstes van die mensdom in die hemel is en daar hoog geag word, sê Satan vir die wêreld: “Dit maak nie saak of jy glo of nie glo in God en die Bybel nie, lewe soos jy goed vind; die hemel bly jou woning.” Maar God se Woord sê: “Wee hulle wat sleg goed noem en goed sleg, wat die duisternis lig maak en die lig duisternis, wat bitter soet maak en soet bitter.” Jesaja 5:20.DGrH 66.2

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents