Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents

Die Groot Hoop

 - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Twee Bestemmings

    “Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.” Lewe is die erfporsie van die regverdiges maar dood is die deel van die goddeloses. “Die tweede dood’’ word in kontras geplaas met die ewige lewe. Romeine 6:23; Openbaring 20:14.DGrH 55.1

    As gevolg van Adam se sonde, het die dood van toepassing geword vir die totale menslike ras. Almal is bestem vir die graf. Deur die verlossingsplan sal al die dooies uit hul grafte opgewek word.DGrH 55.2

    “Dat daar ‘n opstanding sal wees van die dode, regverdiges sowel as onregverdiges”; “Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word”; “Want daar kom ‘n uur wanneer almai Sy stem sal hoor en sal uitgaan, die wat goed gedoen het, tot die opstanding van die lewe en die wat kwaad gedoen het, tot die opstanding van die veroordeling.” Handelinge:24:15; 1 Korinthiërs 15:22; Johannes 5:28,29.DGrH 55.3

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents