Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents

Die Groot Hoop

 - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Die Glanspuant Gebeurlenis

    In die hoogtepunt in die groot drama van misleiding, sal Satan self vir Jesus Christus verpersoonlik. Die kerk spreek al baie lank reeds ‘n verwagting uit na Christus se tweede advent as die vervulling van haar hoop. Nou sal die groot misleier dit laat voorkom dat Christus self arriveer het. Satan sal manifesteer as ‘n majestieuse wese met verblindende glans, ooreenkomstig die beskrywing van Christus, soos opgeteken in die boek Openbaring. Lees Openbaring 1:13-15.DGrH 116.4

    Sy luister sal groter wees as enigiets wat die menslike oog nog aanskou het! Die uitroepe van triomf sal uitbasuin word. “Christus het gekom!” Die mense sal hulself in eerbied en neergeboëndheid voor hom onderwerp. Hy lig sy hande omhoog en seën hulle. Sy stem is sag en melodieus. Met medelye sal hy sekere hemelse waarhede aan hulle meedeel soos die Verlosser self op aarde gedoen het. Hy sal siekes genees en wondertekens doen en in sy aangenome karakter van Christus sal hy beweer dat hy die Sabbat van Saterdag na Sondag verander het. Hy sal verklaar dat hulle wie steeds die sewende dag Sabbat heilig hou, godslasterlik optree. Hierdie is die sterk, amper oormeesterlike delusie. Menigtes sal ag slaan op hierdie duiwelskunste en dit aanvaar as die waarheid! “En almal klein en groot het hom aangehang en gesê: Hy is die groot krag van God” Handelinge 8:10.DGrH 117.1

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents