Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents

Die Groot Hoop

 - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Onsterflikheid by Jeses se Wederkoms

    Salige rus vir die vermoeide opregtes! Tyd, of dit lank of kort is, is maar slegs ‘n oomblik vir hulle. Hulle slaap; hulle word wakker gemaak deur die trompet van God, tot glorieryke saligheid. “... Want die basuin sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek word.” “Want hierdie verganklike moet met onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflike moet met onsterflikheid beklee word.” .. Dan sal vervul word die woord wat geskrywe is: Die dood is verslind in die oorwinning.” 1 Korinthiërs 15:52-54.DGrH 60.3

    Uitgeroep uit hul sluimer, begin hulle weer dink waar hulle opgehou het. Die laaste sensasie was die angs van die dood; die laaste gedagte, dat hulle geval het onder die krag van die graf. Wanneer hulle opgewek word uit die dood, sal hul eerste blye gedagte eggo in die triomferende uitroep: “Dood, waar is jou angel? Doderyk, waar is jou oorwinning?” 1 Korinthiërs 15:55.DGrH 60.4

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents