Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents

Die Groot Hoop

 - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Gevaar

    Niemand is in groter gevaar as hulle wie die bestaan van die duiwel en sy engele ontken nie.DGrH 31.1

    Baie slaan ag op hul teorieë terwyl hulle veronderstel dat hulle hul eie wysheid volg. Soos wat ons die eindtyd nader, wanneer Satan met sy grootste krag sal poog om te mislei, versprei hy oral die geloof dat hy nie bestaan nie. Dit is Satan se beleid om homself te verberg en sy modus operandi te verswyg.DGrH 31.2

    Die groot misleier vrees dat ons vertroud sal raak met sy listige planne. Om sy ware karakterte vermom het hy gesorg dat hy sodaniglik voorgestel word, sodat minagting en bespotting in die proses ontketen kan word. Satan is tevrede om voorgestel te word as belaglik, as misvormd of half dier en half mens. Hy is tevrede om sy naam te hoortydens vermaak en bespotting. Omdat hy homself vermom het met volmaakte vernuf, word die vraag wyd en in die algemeen gevra:“Bestaan daar werklik so ‘n wese?” Dit is omdat Satan geredelik die gedagtes van niksvermoedende massas kan beheer, wie onbewus is van sy invloed en sy geheime magte, wat alleenlik deur die Woord van God aan ons openbaar gemaak word, sodat ons daardeur op ons hoede kan wees.DGrH 31.3

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents