Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents

Die Groot Hoop

 - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Die Waarheid Verwerp Omdat Dit ‘n Kruis Insluit

    Hoe minder geestelik en self-verloënend die leerstellings, hoe groter die goedkeuring waarmee dit ontvang word. Satan is gereed om aan die hart se begeertes te voorsien en hy smeer misleiding af in die plek van waarheid. Dit was hoe die pousdom mag verkry het oor die sienswyses van mense. En aangesien die waarheid verwerp word omdat dit ‘n kruis insluit, volg Protestante dieselfde pad. “Maar daar was ook valse profete onder die volk, net soos daar onder julle valse leraars sal wees wat verderflike ketterye heimlik sal invoer en ook die Here wat hulle gekoop het verloën en ‘n vinnige verderf oor hulleself bring.” 2 Petrus 2:1. Hy wie die een misleiding met skok en ontsteltenis aanskou, sal ‘n ander een geredelik aanvaar. 2ln die volledige boek, Die Groot Stryd, sal lesers die storie vind van hoe die meeste van die Christen wêreld geleidelik afgedwaal het van die leringe van die Bybel.DGrH 38.1

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents