Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents

Die Boodskap

 - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Miller se reëls vir Bybel vertolking

    1. Elke woord moet sy behoorlike strekking gegee word in die onderwerp onder bespreking.DBo 12.4

    2. Alle Skrif is noodsaaklik en kan verstaan word deur ywerige studie en toewydingDBo 12.5

    3. Niks in die Skrif geopenbaar sal verborge bly vir dié wat in geloof vra sonder om te weifel nie.DBo 12.6

    4. Om die Skrif te verstaan moet alle Skrifture oor die onderwerp bymekaar gebring word en elke woord sy regmatige invloed laat geld en as jy jou teorie kan formuleer sonder teenstellings, kan jy nie verkeerd gaan nie.DBo 12.7

    5. Die Skrif moet homself verklaar, aangesien dit ‘n rigwyser op sigself is. [R&H.Nov.25 1884 (VoL 1:482)]DBo 12.8

    Want om die Gordyn te lig wat die Goddelike Teenwoordigheid bedek is die dood. Geen sterflike siel kan deurdring tot die geheimenisse waarin die Almagtige woon en werk nie. Ons kan niks meer van Sy handeling met ons verstaan en die motiewe daarvoor as wat Hy verkies om te openbaar nie. [R&H. Apr. 7,1885.(1.501)]DBo 13.1

    Die Bybel is geskryf vir die gewone man sowel as vir die geleerde en is verstaanbaar vir almal. [R&H. Jan. 27 1885. (1:501)]DBo 13.2

    Geneeshere, het julle die Meester se werk gedoen deur te luister na fabelatige en spiritualistiese vertolkings van die Skrifte, vertolkings wat die fondamente van ons geloof ondergrawe en tog nog stil te bly? God sê: “Nog minder sal ek met jou wees, tensy jy ontwaak en jou Verlosser regverdig.” [1 SM 196]DBo 13.3

    Die duidelikste waarhede in die Bybel word deur geleerde manne in twyfel en in duisternis gehul - manne wat deur groot wysheid te veins, leer dat die Skrifte'n mistiese, geheime en geestelike betekenis het wat nie duidelik uitkom in die taal waarin dit geskryf is nie. Sulke manne is valse leraars.... Die taal van die Bybel behoort vertaal te word volgens die voor die hand liggende betekenis, tensy daar ‘n simbool of figuur gebruik word. [GS. 675-7]DBo 13.4

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents