Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents

Die Boodskap

 - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Hoofstuk 4 - Leerstuk Leerstuk Oor Die Mens

    ln beide sy uiterlike voorkoms en Sy karakter moes die mens die beeld van God hê. Net Christus is” die afdruksel” van die Vader [Heb. 1:3], maar die mens is na Gods beeld geskape...DBo 69.1

    Hier is geen rede vir die onderstelling dat die mens geleidelik uit die laer lewensvorme van die diere of plantelewe ontwikkel het nie. So ‘n leerstelling verlaag die werk van die Skepper tot die peil van die mens se enge, aardse begrip...DBo 69.2

    Die Skrif spoor ons oorsprong nie terug tot ‘n geslag wat uit kieme, weekdiere en viervoeters ontwikkel het nie, maar tot die almagtige Skepper. Hoewel Adam uit die stof gevorm is, was hy nogtans die” seun van God.” [P&P. 45]DBo 69.3

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents