Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents

Die Boodskap

 - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Die Sakramente - Die Voetewassing

    Toe staan Hy, die Goddelike Leraar, van die tafel op. Hy het Sy bo-kleed, wat Sy bewegings gestrem het, uitgetrek, ‘n handdoek geneem, en Hom daarmee omgord. Verbaas het Sy dissipels Hom aangekyk en in stilte gekom te sien wat gaan gebeur.” Daarna het Hy water in ‘n bak gegooi en die voete van die dissipels begin was en afdroog met die doek wat Hy om Hom gehad het.” [KE 584]DBo 110.2

    Nadat Christus die dissipels se voete gewas het, Sy bo-kleed aangetrek en weer, gaan sit het, sê Hy vir hulle:“Verstaan julle wat Ek aan julle gedoen het? Want Ek het julle ‘n voorbeeld gegee om net soos Ek aan julle gedoen het, ook so te doen.” [KE 589]DBo 110.3

    Hierdie instelling is deur Christus aangewys as voorbereiding vir die gebruik van die sakrament. Die hart kan nie in gemeenskap met Christus wees terwyl hoogmoed, onmin en strewe na oorheersing in die hart seëvier nie. Ons is nie voorbereid om die gemeenskap van Sy liggaam en bloed te ontvang nie. Dit is daarom dat Christus die deelname aan Sy ontlediging eerste laat plaasvind. [KE 590]DBo 110.4

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents