Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents

Die Boodskap

 - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Gebeure Aan Die Einde Van Die Millenium

    Aan die einde van die duisend jaar kom Christus weer na die aarde toe terug. Hy word vergesel van ‘n leërskare van verlostes, asook deur ‘n gevolg van engele. Terwyl Hy in groot heerlikheid neerdaal, gebied Hy die goddelose dode om op te staan vir die uitvoering van hulle vonnis. Hulle kom voort, ‘n magtige leërskare, ontelbaar soos die sand aan die see. Wat'n teenstelling is dit met dieegene wat in die eerste opstanding opgewek is! Die regverdiges het opgestaan, beklee met ewige jeug en skoonheid. Die goddelose staan op met die tekens van siekte en die dood. [GS 747]DBo 203.3

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents