Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents

Uittreksels Uit Die Getuienisskrifte

 - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Werk Terwyl die Genadetyd nog Voortduur

    Die oordele van God tref alreeds die aarde, en onder die invloed van die Heilige Gees moet ons die boodskap van waarskuwing wat aan ons toevertrou is, verkondig. Ons moet die boodskap, reël op reel, gebod op gebod, gou verkondig. Spoedig sal mense gewigtige besluite moet neem, en dis ons plig om toe te sien dat hulle geleentheid sal he om die waarheid te verstaan sodat hulle hulle plek aan die regte kant verstandig kan inneem. Die Here versoek Sy volk om te werk — om ernstig en verstandig te arbei — terwyl die genadetyd nog voortduur.UG1 100.3

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents