Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents

Uittreksels Uit Die Getuienisskrifte

 - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    HOOFSTUK NEGENTIEN—WELDADIGHEID

    (Deel IX, bls. 253-256.)

    “VEREER die Here uit jou goed en uit die eerstelinge van ai jou inkomstes; dan sal jou skeure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos.” Spreuke 3:9,10.UG1 146.1

    “Daar is een wat ruim uitdeel en nog meer kry, en een wat terughou meer as wat reg is, maar tot sy gebrek. Die siel wat seen, word versadig; en hy wat verkwik, word self ook gelaaf.” Spreuke 11: 24, 25.UG1 146.2

    “Maar die edele beraam edele dade, en hy hou stand in wat edel is.” Jes. 32: 8.UG1 146.3

    Die goddelike wysheid het dit so beskik dat die wet van aksie en reaksie vir die verlossingsplan sal geld, en dit bring ‘n dubbele seën op alle weldadigheidswerk. Hy wat aan behoeftiges gee bring ‘n seën aan ander, en ontvang self nog ‘n groter seen.UG1 146.4

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents